Sportkommentators – Is dit werklik so ‘n glansryke beroep?
Vandag gesels ons oor die beroep van 'n sportkommentator. Is dit werklik so 'n glansryke beroep wat aan jou verwagtinge sal voldoen en watter eienskappe,…
Die Vlieënde Hollander
Tyd vir die jongspan om nader te skuif en te luister na die berugte spookskip van Die Vlieënde Hollander......! Lekker Luister net op Luister Hierna!…
‘n Loflied. ‘n Lewende Hoop. Alles tot eer van God.
Prof. dr. Gerrit Smit van die Afrikaanse Protestantse Kerk, Wonderboom bring vir ons vandag se boodskap uit 1 Petrus 1:1-12. 17 Mei 2026
Die risiko’s op die sportterrein
Verskillende sportsoorte hou verskillende risiko's in vir die deelnemer se veiligheid. Ons het 'n bietjie navorsing gedoen en gaan kyk na ongevalle by verskillende sportsoorte.…
Moedersdag – ‘Dankie Mamma! Jy is my superheld!’
Kom vier Moedersdag saam met ons en ons jongspan! Hierdie kinders dra mooi gediggies en boodskappies voor om vir mamma's en ouma's dankie te sê.…
Groot sportgebeure van die toekoms asook ‘n terugblik
Vandag gesels Heinrich Marnitz oor groot sportgebeure wat vanjaar en aanstaande jaar nog voorlê. Ons luister ook na 'n paar terugblikke. Uit die Sportargief net…
Kinderdiens: Die opstanding van Christus
Vandag se kinderdiens op Luister Hierna word waargeneem deur Ds. Leanie Lemmer verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk, gemeente Belville. Die Skrifgedeelte word gelewer uit…
Hansie Brewis: Noord-Transvaalse en Springbokheld!
Vandag bring ons hulde aan 'n Noord-Transvaalse en Springbokheld. Die minlike oom Hansie Brewis. Hierdie onderhoud is 20 jaar gelede tydens oom Hansie se 85ste…
Mediese skemas – Wat is jou regte? Lees en verstaan jy die fynskrif?
Ons gesels met Andre Jacobs mede-outeur van CFP-studiegidse en een van Suid-Afrika se mees gesagshebbende stemme in die mediese skema-en gesondheidsbedryf. Hy publiseer ook gereeld…
Dood vir die sonde, maar lewend vir God
Vandag se erediens op Luister Hierna word waargeneem deur Prof.dr. Gerrit Smit verbonde aan die Afrikaanse Protestantse Kerk, gemeente Wonderboom. Die Skrifgedeelte word gelewer uit…
Die Heks van Hexriviervallei
Al die kinders en almal wat nog jonk is van gees kan gerus naderskuif vir hierdie eerste van 'n reeks van vele verhale en stukkies…
Nostalgiese reis deur die lens van ‘n Sportfotograaf
Een van die bekendste sportjoernaliste/sportfotograwe in ons land, is Wessel Oosthuizen. Hy het deur 'n loop van omstandighede, en so ook sy dogter, 'n besonderse…
Die Soldaatspook van Pretoria-Noord
Ons luister na 'n verhaal wat afgespeel het of seker nog afspeel in Wes Straat Pretoria-Noord. Ou liefde roes seker nooit nie!! 11 April 2026
Rugby: Springbokke 1955 en 1995 – ‘n terugblik en komende toetsreeks vir 2026
Heinrich Marnitz vertel vir ons van die dramatiese oomblikke in 1955 tydens die eerste toets van die Britse Leeus teen Suid-Afrika op Ellispark, Johannesburg. Hy…
Die Kruisiging
Vandag se Erediens op Luister Hierna word waargeneem deur Ds. Leanie Lemmer verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk, gemeente Belville. Die Skrifgedeelte word gelewer uit…
Wie is die Seun van die mens?
Vandag se Erediens op Luister Hierna word waargeneem deur Prof.dr. Gerrit Smit verbonde aan die Afrikaanse Protestantse Kerk, gemeente Wonderboom. Die Skrifgedeelte word gelewer uit…
Boks: Suid-Afrika se eerste wêreldkampioen word in die bokskryt verwelkom!
In hierdie poduitsending voer Luister Hierna u terug na die roemryke aand van 31 Mei 1950! Heinrich Marnitz vertel vir ons meer hieroor. Luister ook…
Die geskiedenis van Televisie in Suid-Afrika-1976 tot nou
Televisie is eers 48 jaar na die koms van TV in Amerika en 40 jaar na Engeland in Suid-Afrika bekendgestel. Wat was jou gunsteling program…
Die legendariese Heinrich Marnitz net op Luister Hierna!
Radio-omroeper en televisie aanbieder Heinrich Marnitz is nou deel van die Luister Hierna span. Ons heet hom hartelik welkom! Heinrich is die nuwe aanbieder van…
Welkom by Luister Hierna se nuwe webwerf en onafhanklike platform!
Vandag loods Luister Hierna sy nuwe webwerf en sy eie onafhanklike platform! Ons bring inspirerende gesprekke, aktuele nuus, sport, kuns en kultuur, stories en poduitsendings…
Die ontstaan en geskiedenis van radio
Vandag gesels Luister Hierna oor die ontstaan en geskiedenis van radio - nie net in die wêreld nie, maar ons kyk ook na radio se…
Waarom verruil Suid-Afrikaners die land vir die buiteland? Hier is van die redes.
In hierdie episode fokus Luister Hierna op Suid-Afrikaners wat Suid-Afrika verruil het vir die buiteland en die redes daaragter. Ons gesels met Jaco Smith-Venter wat…
Moed opgee is nie ‘n opsie nie!
Marthe-Marie Köhne is 'n toegewyde aktivis, skrywer en ambassadeur vir die serebrale gestremde gemeenskap.Haar nuwe kinderboek, Katy's Adventures, word deur resensente beskryf as 'n publikasie…
Generasie Z en die toekoms van Suid-Afrika
PG18L Neesha Attfield, ’n 21-jarige student aan die Universiteit van Pretoria, kom gesels met ons oor hoe Generasie Z die toekoms van Suid-Afrika en die…
Sout van die aarde: Adriaan Boshoff Jr.
PG18L Ons gesels met die bekende, talentvolle skilder en gesinsman, Adriaan Boshoff Jr. ’n Man met sy eie unieke talent en styl. Oorspronklik en vars.…
Pad van pyn, vrees en herstel: Johannes C. Wolfaardt
Ons gesels met die skrywer, berader en motiveringspreker, Johannes C. Wolfaardt. 17 Januarie 2026
Ons groet 2025!
Ons groet die oujaar en gaan die nuwejaar binne. 31 Desember 2025
Spesiale Kersboodskap 2025
“Eer aan God in die hoogste hemel in wie Hy ’n welbehae het.” Lukas 2. Met spesiale dank aan: Marius de Lange, Andre Jacobs, Reinhardt…
Die Gelofte 16 Desember 1838
"Die Gelofte is 'n belangrike deel van die Afrikaner se geskiedenis. Hierdie dag bly 'n dankdag aan God en gelowige Afrikaners bly moreel verplig om…
Hoe lyk die toekoms van tegnologie in Suid-Afrika?
Ons gesels met Reinhardt Burger oor die toekoms van tegnologie en hoe jongmense gebruik maak van KI om hulle lewens te vergemaklik in die skool,…
Probleme na afsterwe? Hier is wat om te vermy
PG18L Ons gesels met Johan Rousseau, voorsitter van FIRA, oor die uitdagings en bedreigings wat die begrafnisondernemersbedryf tans in die gesig staar en hoe ernstig…
Nuwe nommerplate vir SA – Vooruitgang of reeds ’n mislukking? Hoe gaan dit jou sak raak?
Ons gesels oor hierdie onderwerp met Jan de lange, president van LAZA. 21 November 2025
Kunsmatige Intelligensie en ons bejaardes wat uitdagings moet trotseer
Ons kyk na die wêreld van Kunsmatige Intelligensie en ons gesels verder met tannie Maggie Erasmus oor die uitdagings wat bejaardes daagliks in die gesig…
Mediese fondse vs. NGV
Ons gesels met Andre Jacobs oor hierdie onderwerp en die negatiewe uitwerking wat die NGV op hierdie bedryf en hul lede kan hê. Moet dit…
Bejaardes en beroepsrigtings
Ons gesels met Maggie Erasmus oor die uitdagings wat bejaardes daagliks in die gesig staar. Ons gesels ook met Hendrik van Staden oor die rede…
