Racheltjie de Beer : Suid-Afrika se eie heldin.

Racheltjie de Beer
Racheltjie de Beer word as ‘n heldin beskou en sy laat ons dink aan die volgende uitspraak:
“Dat daar geen groter liefde is as om jou lewe vir ‘n ander te gee nie”. Haar heldedaad en liefde vir haar jonger boetie het haar lewe gekos. Suid-Afrika salueer vir Racheltjie de Beer.
13 Junie 2026
Deel
Interaksies
1000