Aanhouer wen! Gert Potgieter: 2000 se mansatleet van die eeu!

Gert Potgieter
In hierdie program gesels Luister Hierna met ‘n voormalige Springbok-atleet wat oor die jare baanbrekerswerk gedoen het en verskeie toekennings van hoë onderskeiding ontvang het. Gert Potgieter is in 2000 aangewys as mansatleet van die eeu. Gert het ‘n week of wat gelede na Griekeland gereis om ‘n eretoekenning van die Internasionale Olimpiese Akademie te ontvang. Heinrich Marnitz het by hom gaan kuier.
13 Junie 2026
Deel
Interaksies
1000