Generasie Z en die toekoms van Suid-Afrika

PG18L Neesha Attfield, ’n 21-jarige student aan die Universiteit van Pretoria, kom gesels met ons oor hoe Generasie Z die toekoms van Suid-Afrika en die wêreld sien. Sy is tans besig met haar studies in politieke wetenskap, met ’n fokus op die ekonomie en Engelse literatuur.
14 Februarie 2026
Deel
Interaksies
5222