Moed opgee is nie ‘n opsie nie!

Marthe-Marie Köhne is 'n toegewyde aktivis, skrywer en ambassadeur vir die serebrale gestremde gemeenskap.Haar nuwe kinderboek, Katy's Adventures, word deur resensente beskryf as 'n publikasie wat hoop, erkenning en begrip na vore bring en aanklank vind by baie kinders en families.
21 Februarie 2026
Deel
Interaksies
19742