Nostalgiese reis deur die lens van ‘n Sportfotograaf

Een van die bekendste sportjoernaliste/sportfotograwe in ons land, is Wessel Oosthuizen. Hy het deur 'n loop van omstandighede, en so ook sy dogter, 'n besonderse verhouding met Russiese gimnaste en vriende opgedoen. Dit is juis oor hierdie unieke verbintenis dat Luister Hierna eerstehands van hom meer hieroor wil verneem van die mense wat vir ons as vreemdelinge voorkom. Heinrich Marnitz het met Wessel Oosthuizen gesels.

Foto: Wessel Oosthuizen en kleindogter Zoë Lee Bothma
Foto verskaf deur Wessel Oosthuizen
21 April 2026
Deel
Interaksies
1264130