Die geskiedenis van Televisie in Suid-Afrika-1976 tot nou

TV geskiedenis in Suid-Afrika
Televisie is eers 48 jaar na die koms van TV in Amerika en 40 jaar na Engeland in Suid-Afrika bekendgestel. Wat was jou gunsteling program van destyds? Skakel gerus in en luister na hierdie interessante poduitsending! Luister Hierna bedank graag die SAUK TV, die CBS Broadcasting Inc., die akteurs en die vervaardigers van die onderskeie programme vir die gebruik van die klankargiewe tydens die vervaardiging van hierdie program.
28 Maart 2026
Deel
Interaksies
76914