In hierdie episode fokus Luister Hierna op Suid-Afrikaners wat Suid-Afrika verruil het vir die buiteland en die redes daaragter. Ons gesels met Jaco Smith-Venter wat Nederland sy tuiste gemaak het. Welkom by Luister Hierna se eerste internasionale onderhoud.
28 Februarie 2026