Die Kruisiging

Vandag se Erediens op Luister Hierna word waargeneem deur Ds. Leanie Lemmer verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk, gemeente Belville. Die Skrifgedeelte word gelewer uit Lukas 23:32-46.
03 April 2026
Deel
Interaksies
3661122