Ons voer ons gesprek verder met sportkommentator en verslaggewer Arnold Geerdts. Hy is al langer as 42 jaar lank elke naweek by een of ander sportgeleentheid betrokke. Hy neem ook self deel aan die Comrades Marathon en Heinrich Marnitz wou by hom weet waarom hy deelneem aan hierdie moordende wedloop.
30 Mei 2026
30 Mei 2026
Interaksies

