Ons gesels met Andre Jacobs mede-outeur van CFP-studiegidse en een van Suid-Afrika se mees gesagshebbende stemme in die mediese skema-en gesondheidsbedryf. Hy publiseer ook gereeld boeke oor onder andere gesondheid, etiek en professionele ontwikkeling. Skakel gerus in vir hierdie poduitsending.
01 Mei 2026
01 Mei 2026
Interaksies

