Plaasmoorde. ‘n Werklikheid of algehele ontkenning?

PG18VL Hierdie program is nie geskik vir sensitiewe luisteraars of vir persone onder die ouderdom van 18 jaar nie. Die toename in die aantal plaasaanvalle, tesame met die gewelddadige aard daarvan, dui daarop dat baie slagoffers aanvalle oorleef het wat maklik tot sterftes kon gelei het. Ons het gaan kyk na die jongste plaasmoordeverslag wat verlede maand uitgereik is. Mari Oosthuizen het hierdie verslag saamgestel. Met spesiale dank aan CNBC Television, Forbes en Central News vir die gebruik van hul klankgrepe in hierdie program.
06 Junie 2026
Deel
Interaksies
2000