Rugby: Springbokke 1955 en 1995 – ‘n terugblik en komende toetsreeks vir 2026

Heinrich Marnitz vertel vir ons van die dramatiese oomblikke in 1955 tydens die eerste toets van die Britse Leeus teen Suid-Afrika op Ellispark, Johannesburg. Hy doen ook verslag oor die komende toetsreeks wat later vanjaar gaan plaasvind en Rassie Erasmus se voorbereiding. Ons luister ook na 'n terugblik van die 1995 Wêreldbeker reeks.
11 April 2026
Deel
Interaksies
1252814