Die legendariese Heinrich Marnitz net op Luister Hierna!

Radio-omroeper en televisie aanbieder Heinrich Marnitz is nou deel van die Luister Hierna span. Ons heet hom hartelik welkom! Heinrich is die nuwe aanbieder van ons nuwe program UIT DIE SPORTARGIEF wat weekliks vir ons die nuutste nuus, verhale en stories uit die wêreld van sport gaan bring!
20 Maart 2026
Deel
Interaksies
4073926