Vandag gesels Heinrich Marnitz oor groot sportgebeure wat vanjaar en aanstaande jaar nog voorlê. Ons luister ook na 'n paar terugblikke. Uit die Sportargief net op Luister Hierna! Ons dank aan ABC Sports, USA asook die BBC vir die gebruik van hul klankargief tydens die vervaardiging van hierdie program.
09 Mei 2026
09 Mei 2026
Interaksies

