In hierdie poduitsending voer Luister Hierna u terug na die roemryke aand van 31 Mei 1950! Heinrich Marnitz vertel vir ons meer hieroor. Luister ook hoe Steve de Villiers op hierdie aand die geveg beskryf het.
Moenie hierdie poduitsending misloop nie.....
Ons bedank graag die SAUK vir die gebruik van hul klankargief tydens die vervaardiging van hierdie program.
28 Maart 2026
Moenie hierdie poduitsending misloop nie.....
Ons bedank graag die SAUK vir die gebruik van hul klankargief tydens die vervaardiging van hierdie program.
28 Maart 2026
Interaksies