Heinrich Marnitz vertel vir ons van die dramatiese oomblikke in 1955 tydens die eerste toets van die Britse Leeus teen Suid-Afrika op Ellispark, Johannesburg. Hy doen ook verslag oor die komende toetsreeks wat later vanjaar gaan plaasvind en Rassie Erasmus se voorbereiding. Ons luister ook na 'n terugblik van die 1995 Wêreldbeker reeks.
11 April 2026
11 April 2026
Interaksies

