PG18L Neesha Attfield, ’n 21-jarige student aan die Universiteit van Pretoria, kom gesels met ons oor hoe Generasie Z die toekoms van Suid-Afrika en die wêreld sien. Sy is tans besig met haar studies in politieke wetenskap, met ’n fokus op die ekonomie en Engelse literatuur.
14 Februarie 2026
14 Februarie 2026
Interaksies

