Waarom verruil Suid-Afrikaners die land vir die buiteland? Hier is van die redes.

In hierdie episode fokus Luister Hierna op Suid-Afrikaners wat Suid-Afrika verruil het vir die buiteland en die redes daaragter. Ons gesels met Jaco Smith-Venter wat Nederland sy tuiste gemaak het. Welkom by Luister Hierna se eerste internasionale onderhoud.
28 Februarie 2026
Deel
Interaksies
48172935