Vandag gesels ons oor die beroep van 'n sportkommentator. Is dit werklik so 'n glansryke beroep wat aan jou verwagtinge sal voldoen en watter eienskappe, vaardighede en gesindhede is nodig? Heinrich Marnitz gesels met een van Suid-Afrika se mees begaafde, kommentators, verslaggewers, onderhoudvoerders wat ons land nog opgelewer het, Arnold Geerdts.
Ons opregte dank aan Parlehone platemaatskappy, Polydor labels, Freddie Mercury, Montserrat Caballé, Mike Moran en David Richards vir die gebruik van die lied, Barcelona, tydens die vervaardiging van hierdie program.
23 Mei 2026

Interaksies