Verskillende sportsoorte hou verskillende risiko's in vir die deelnemer se veiligheid. Ons het 'n bietjie navorsing gedoen en gaan kyk na ongevalle by verskillende sportsoorte. Ons gesels ook oor die jongste sensasie op die Grand Prix toneel-die 19 jarige Italianer, Andrea Kimi Antonelli. Slegs op Luister Hierna!
16 Mei 2026
16 Mei 2026
Interaksies

