Kinderdiens: Die opstanding van Christus

Luister Hierna Erediens
Vandag se kinderdiens op Luister Hierna word waargeneem deur Ds. Leanie Lemmer verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk, gemeente Belville. Die Skrifgedeelte word gelewer uit 1 Korintiërs 15.

03 Mei 2026
Deel
Interaksies
84315