Hansie Brewis: Noord-Transvaalse en Springbokheld!

Vandag bring ons hulde aan 'n Noord-Transvaalse en Springbokheld. Die minlike oom Hansie Brewis. Hierdie onderhoud is 20 jaar gelede tydens oom Hansie se 85ste verjaardag opgeneem. Oom Hansie is in 2007 oorlede. Ons luister na hierdie besonderse onderhoud wat met Heinrich Marnitz gevoer was. Luister Hierna bedank graag Pretoria FM vir hul skriftelike toestemming vir die gebruik van hierdie klankargief.

02 Mei 2026
Deel
Interaksies
843010