Die Heks van Hexriviervallei

Al die kinders en almal wat nog jonk is van gees kan gerus naderskuif vir hierdie eerste van 'n reeks van vele verhale en stukkies uit ons geskiedenis wat ons met graagte aan ons kinders en jeug wil oordra. Luister gerus na hierdie poduitsending oor die ou Suid-Afrikaanse legende: Die Heks van Hexriviervallei. Slegs op Luister Hierna.

25 April 2026
Deel
Interaksies
1253324