Wie is die Seun van die mens?

Luister Hierna Erediens
Vandag se Erediens op Luister Hierna word waargeneem deur Prof.dr. Gerrit Smit verbonde aan die Afrikaanse Protestantse Kerk, gemeente Wonderboom. Die Skrifgedeelte word gelewer uit Johannes 12.
29 Maart 2026
Deel
Interaksies
971020