Hoe lyk die toekoms van tegnologie in Suid-Afrika?

Ons gesels met Reinhardt Burger oor die toekoms van tegnologie en hoe jongmense gebruik maak van KI om hulle lewens te vergemaklik in die skool, universiteit en die werksplek. Moenie hierdie episode misloop nie!
06 Desember 2025
Deel
Interaksies
9320